Nostalgie (Afrikaans Edition) por SA Skrywers

Nostalgie (Afrikaans Edition) por SA Skrywers
Titulo del libro : Nostalgie (Afrikaans Edition)
Fecha de lanzamiento : August 11, 2017
Autor : SA Skrywers
Número de páginas : 122

Nostalgie (Afrikaans Edition) de SA Skrywers está disponible para descargar en formato PDF y EPUB. Aquí puedes acceder a millones de libros. Todos los libros disponibles para leer en línea y descargar sin necesidad de pagar más.

SA Skrywers con Nostalgie (Afrikaans Edition)

Suid-Afrika is ryk aan stories, maar meer nog, Suid-Afrika is ryk aan storievertellers. Ongelukkig is daar nie altyd vir almal die geleentheid om hierdie stories met die wêreld te deel nie.
Gelukkig het SA Stories vanuit nêrens gekom om hierdie leemte aan te spreek. Die resultaat is hierdie bundel … oorspronklike stories uit die penne van splinternuwe skrywers wat brand om hul skryfsels met die wêreld te deel.
Hierdie handvol nuwe skrywers het SA Stories se skryfuitdaging met die tema, Nostalgie, met beide hande aangegryp en kortverhale gelewer wat met trots langs die bekendste skrywers s’n uitgestal kan word. En die stories is voorwaar lekker-lees. Van semi-spookstories tot ware onthou-vertellinge uit vervloë dae word die leser teruggevoer na ’n tyd toe dinge net soveel minder ingewikkeld – en lekkerder – was. Dit prikkel jou reuksin, jou onthouvermoë en jou visuele herinneringe aan mense en dinge wat was – en wat jou na aan die hart gelê het.
Hierdie bundel, die eerste in ’n hopelik lang reeks wat volg, is beslis die moeite werd om te lees. Dis beslis ’n bundel vir lees, en wéér lees en dalk, nóg ’n lees.
Leoni Benghiat, SA Vryskutskrywer